vrot van binne
sieklik geskend
koud en ongemaklik in my vel.
in die oorvloed lewelose vlees
help die maaiers my siel ontbind
tot stof keer ek terug
om weggewaai te word deur 'n verbygaande bries
die wiel hou aan draai
met of sonder my
vrot van binne sieklik geskend koud en ongemaklik in my vel. in die oorvloed lewelose vlees help die maaiers my siel ontbind tot stof keer ek terug om weggewaai te word deur 'n verbygaande bries die wiel hou aan draai met of sonder my |
Details
July 17, 2009
359 bytes Statistics
1
0 47 (0 today) 58 (0 today) |
Comments
Lanklaas 'n goeie Afrikaanse gedig gehoor. (Wel, gelees)
--
"No one else can see, the preservation of the moderate man."
Previous PageNext Page